Afrikaanse webwerwe van koerante wat as gedrukte media beskikbaar is.
Die koerant hoef nie in Afrikaans te wees nie, maar die werf moet in Afrikaans wees. Koerante wat nie as gedrukte media verskyn nie, hoort in die Afrikaans/Nuus/e-Koerante kategorie. Die webwerf kan ''n aanlyn weergawe van die koerant bevat, of dit kan bloot ''n webwerf óór die koerant wees.